“Believe in the Power of Believing in Children”

Kliniese Sielkundige

in Vereeniging en in Nelspruit

Dr. Dinelle Faul

Kind in terapie by sielkundigetieners met problemeTienergroep by kindersielkundige in VereenigingKindersielkundige in Vereeniging besig met speelterapie

Telefoon: 082 686 7955

COVID-19 vra dat ek anders as gewoonlik
moet werk om kinders te ondersteun en te help.
Hier is hoe dit nou in my praktyk werk:


1. Wanneer dit by kleiner kinders kom, is ouers bang om hulle kinders vir hulp te bring... en hulle dalk aan Covid-19 bloot te stel. Daarom werk ek nie tans direk met enige keliner kinders nie. Ek werk met jou as ouer en bemagtig jou om self met jou kind te werk. By die huis. Sodat jy (byvoorbeeld) jou kind se angsvlakke of aggressie by die huis kan help verminder.

KLIEK DIE PYL aan die regter-kant vir meer inligting (PLUS vir 2 goeie video’s) oor die manier waarop ek jou bemagtig om jou kind te help.

2. Ek werk wel op ‘n direkte manier met volwassenes en tieners. Aan die een kant deur middel van Zoom... en in die veiligheid van jou huis. Of (as jy kans sien en lus het daarvoor) in my spreekkamer. Met genoeg ruimte tussen ons. (NB: Dis belangrik dat jy net moet onthou dat ek slegs met een ouer of een tiener op ‘n slag werk!)

3. Alle administratiewe werk word elektronies gedoen.

Kliek die blou pyl om ‘n afspraak met my te reël