Kindersielkundige in vereeniging en Nelspruit
“Believe in the Power of Believing in Children” Kontak myEkstra hulpbronne vir ouers wie se kinders hulp kry by ‘n kindersielkundige
Ouers sukkel soms om hulle kinders op kleiner, spesifieke punte te help. Op hierdie bladsy wil ek graag met verloop van tyd artikels plaas wat ouers kan lees oor sulke punte in hulle kind se lewe. Kliek elke keer net op die titel om die artikel oop te maak…
Hoe om jou kind te help met beroepskeuses
Hoe om aandag afleibaarheid te verstaan en jou kind daarmee te help
Die 17 areas van konflik in Asperger sindroom verhoudings
Hoe kan ek my kind help om ‘n sukses van sy toekoms te maak?
How to distinguish between autism and Asperger syndrome
How to help your child with anxiety