Kindersielkundige
in Nelspruit

Kontak my:

082 686 7955

Hoe help ek my kind met angs?

Hoe help ek my kind met angs?

Alle kinders ervaar een of ander tyd angs en vrese wat hulle mettertyd ontgroei. Indien jou kind egter tot so ‘n mate angs ervaar dat dit sy alledaagse funksionering tussen maatjies, tuis of by die skool benadeel, behoort hulp ingewin te word. Onderskei watter...
Hoe help ek my kind met angs?

How do I help my child to cope with anxiety?

All children experience anxiety and fears that they eventually outgrow some time or another. If your child is anxious to such an extent that it affects his everyday functioning among his friends, at home or at school, you should find help. Determine the type of...
Working with teenagers

Working with teenagers

Being a teenager can be a very happy and exciting time in any young person’s life, but sometimes subtle little changes can have a big impact on the happiness of you and your teenager. Perhaps your teen suddenly realizes that the way your family does things is...
Help… my kind is aandag afleibaar!

Help… my kind is aandag afleibaar!

Het jou kind ‘n probleem met aandagafleibaarheid? Wat is aandagafleibaarheid? Daar is drie wyses van aandag skenk: 1. Nie-gefokusde aandag: Hier word informasie oor die algemeen op ‘n passiewe en nie-sistematiese wyse geskandeer, byvoorbeeld wanneer mens...
Hoe om jou kind te help met beroepskeuses

Hoe om jou kind te help met beroepskeuses

Ons leef in ‘n konstante veranderende wêreld, waar elke dag ‘n nuwe uitdagings inhou. Die konstante verandering maak dat die behoeftes van die werkswêreld ook gedurig verander. Met die ekonomiese toestande raak dit noodsaaklik om baie divers te begin dink...
Hantering van trauma by kinders

Hantering van trauma by kinders

Kinders beleef trauma anders as volwassenes. Kinders kan die volgende gebeure traumaties beleef: verhuising, die verloor van ‘n vriendskap, die dood van ‘n geliefde of selfs ‘n troeteldier, familielede wat terminaal siek is of gehospitaliseer is,...