Kindersielkundige
in Nelspruit

Kontak my:

082 686 7955

Kindersielkundige in vereeniging en Nelspruit

“Believe in the Power of Believing in Children”
Kontak my

Dr. Dinelle Faul (Kliniese Sielkundige)

As gevolg van COVID-19, en die manier waarop ek tans my praktyk inrig, kan ek op die volgende manier help:

EK werk met volwassenes, tieners en groter kinders  deur middel van Zoom sessies waar jy in die veiligheid van jou huis kan wees terwyl ons werk.

Indien jy meer wil uitvind oor hoe ek werk, of  ‘n afspraak wil maak, kan jy

  • my bel op telefoon nommer: 082 686 7955;
  • of my kontak deur die kontakvorm hieronder te gebruik.

Ek sal jou dan help om die nodige reëlings in plek te sit.

Gebruik die vorm hieronder
om my te kontak met jou vrae,
of om ‘n afspraak te reël:

9 + 6 =